Welcome to the official artist page for Riaan Benade - your premier destination for the latest concert tickets, tour announcements, and exclusive shows near you. Dive into the music, explore the artist's reviews and photos, and never miss another concert moment. Stay updated, stay connected, and be the first to grab tickets for an unforgettable musical experience.
See all upcoming events on Bandsintown and get tickets.
“Ek wil onthou word vir die musiek wat ek geskryf het en ek hoop dat hierdie liedjies elke dag mense inspireer om te droom en te lewe.” En dit is juis wat Riaan Benadé reggekry het. Benadé se debuutalbum het in Augustus, 2020 die lig gesien en Spontaan, die titelsnit, is steeds die mees gestroomde Afrikaanse liedjie op Spotify. There Was Jesus, Riaan se weghol duet met Demi Lee Moore, is kort daarna vrygestel. Hierdie liedjie het tot op hede meer as 10 miljoen kyke op YouTube geniet. Sommiges sal egter verbaas wees om te sien watter ander liedjies deel is van dié Nylstroom Country-sanger se oeuvre. Ondermeer Bok van Blerk se Land en Strand (die titelsnit van Bok se gelyknamige VIA-televisieprogram) en Ruhan du Toit se Monumentaal wat hy saam met Gerhard Steyn geskryf het. In 2022 wen Benadé die AITSA-toekenning vir die suksesvolste Afrikaanse snit deur ’n manlike kunstenaar vir Rowwe Bliksem, sy liedjie saam met Jay wat hulle twee ook saam met Marno van der Merwe geskryf het. In 2023 word hy die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat deur Spotify self, genader is om ’n eksklusiewe Spotify-enkelsnit vry te stel. Benadé en die Nashville country-ster Ian Munsick, se weergawe van Springsteen se I’m On Fire is einde 2023 vrygestel. Na vier jaar se wag, is Riaan se splinternuwe album, Die Lot, uiteindelik oral beskikbaar. Dit beloof om niks minder, as jou hoogste verwagtinge te oortref nie.
Follow on BandsintownAfrikaans
Yes, Riaan Benade is currently on tour. If you're interested in attending an upcoming Riaan Benade concert, make sure to grab your tickets in advance. The Riaan Benade tour is scheduled for 24 dates across 18 cities. Get information on all upcoming tour dates and tickets for 2026-2027 with Hypebot.
Riaan Benade is scheduled to play 24 shows between 2026-2027. Buy concert tickets to a nearby show through Hypebot.
Riaan Benade's tour starts Mar 28, 2026 and ends on Dec 09, 2026. They will play 18 cities; their most recent concert was held in Morgenzon at Henbase Lodge and their next upcoming concert will be in Centurion at Kleinkaap Boutique Hotel.
As part of the Riaan Benade tour, Riaan Benade is scheduled to play across the following venues and cities: