Welcome to the official artist page for Demi Lee Moore - your premier destination for the latest concert tickets, tour announcements, and exclusive shows near you. Dive into the music, explore the artist's reviews and photos, and never miss another concert moment. Stay updated, stay connected, and be the first to grab tickets for an unforgettable musical experience.
See all upcoming events on Bandsintown and get tickets.
Nadat sy in 2018, die harte van miljoene Afrikaners gesteel het tydens haar deelname aan die eerste seisoen van Die Kontrak, het Demi Lee Moore as die wenner van dié gewilde realiteitsprogram weggestap. Met die afloop van die kompetisie het Moore haar debuutalbum, Mis Eet Slaap Herhaal, vrygestel en dit het as geen verassing vir die publiek gekom dat dit binne tien dae na die uitreiking daarvan goue status behaal het nie, en in dieselfde asem wen sy vyf Ghoemas vir die einste album. Demi was ook ’n mentor op die derde seisoen van die Die Kontrak, dieselfde program wat sy bykans vyf jaar gelede gewen het. Dis vir Demi ’n groot klop op die skouer om te kan sê dat haar protégé, Chris Steyn (Plakkies) as die wenner aangekondig is en onder haar mentorskap besig is om groot opslae in die bedryf te maak. Met alombekende weergawes van “Neon Moon,” “Amanda,” “Lei My Na Die Water” en drie albums op haar kerfstok, het dié Country-sangeres ook ondermeer in 2023 ongelooflike sukses behaal met musiek vanuit haar eie pen. Moore se nuutste enkelsnit, Hart Breek, het binne een dag die nommer een posisie op die Apple Music Afrikaanse ranglys ingeneem en is skaars ’n maand oud gewees toe dit meer as 2 miljoen kyke op YouTube verower het. Demi sien uit na die uitreiking van haar splinternuwe kortspeelplaat en om nog verder die land plat te toer met haar musiek, met Barthlo, die liefde van haar lewe, aan haar sy.
Follow on BandsintownAfrikaans
Yes, Demi Lee Moore is currently on tour. If you're interested in attending an upcoming Demi Lee Moore concert, make sure to grab your tickets in advance. The Demi Lee Moore tour is scheduled for 13 dates across 9 cities. Get information on all upcoming tour dates and tickets for 2026-2027 with Hypebot.
Demi Lee Moore is scheduled to play 13 shows between 2026-2027. Buy concert tickets to a nearby show through Hypebot.
Demi Lee Moore's tour starts Mar 28, 2026 and ends on Dec 05, 2026. They will play 9 cities; their most recent concert was held in Morgenzon at Henbase Lodge and their next upcoming concert will be in Orania at Orania CVO School.
As part of the Demi Lee Moore tour, Demi Lee Moore is scheduled to play across the following venues and cities: