Hypebot
Artists Starting with R | RIANA NEL
RIANA NEL

RIANA NEL Tour Dates & Upcoming Concerts

Welcome to the official artist page for RIANA NEL - your premier destination for the latest concert tickets, tour announcements, and exclusive shows near you. Dive into the music, explore the artist's reviews and photos, and never miss another concert moment. Stay updated, stay connected, and be the first to grab tickets for an unforgettable musical experience.

On Tour No
Followers 17,754
Category Afrikaans, Other

Similar Artists On Tour

About RIANA NEL

Met verskeie toekennings wat reeds aan haar toegeken is, het Riana Nel haarself diep in die Afrikaanse musiekbedryf as sangeres én liedjieskrywer gevestig. Na drie gospel-albums stel dié Namibiër haar album, Die Moeite Werd, vry en haar enkelsnit Dans, word ’n treffer wat tot vandag toe nog by spesiale oomblikke soos troues die klankbaan is. Netso volg ’n string van haar liedjies op haar volgende drie albums, in Dans se sukses-voetspore. Timbuktu, Maak oop jou Oë, Weier, Soos die Son en Hou Die Hemel Oop, om maar net ’n paar te noem is van dié sangeres se grootste treffers. Riana is ook verantwoordelik vir verskeie van haar kollegas se sukses, en spog ook met verskeie bekende duette. Ondermeer haar duet met Bobby van Jaarsveld, Eens in ’n Leeftyd en haar en Die Heuwels Fantasties se Doen Net Wat Ons Wil. ’n Verdere hoogtepunt vir Riana, is haar en Karen Zoid se weergawe van haar liedjie Timbuktu op dié sangeres se reeks: Republiek van Zoid Afrika en Die Seën, wat sy by 2022 se Afrikaans is Groot gesing het. Nadat haar laaste album Sterker in 2019 uitgereik is, het sy meer onlangs opskudding gemaak met Wat Nou? en Ek Wonder, twee liedjies wat onderskeidelike uitblinkers was op die Afrikaanse Apple Music ranglys, nie eers gepraat van die boodskap agter beide van die treffers nie. Met ’n loopbaan van twintig jaar plus, hou Riana aan om relevant te bly en liedjies te skryf wat beide harte steel en harte genees, en die toekoms (soos die hede) is blink vir dié sangeres.

Follow on Bandsintown

Genres

Afrikaans, Other

Frequently Asked Questions about RIANA NEL

Concerts & Tour Date Information →

Is RIANA NEL on tour?

No, RIANA NEL is not currently on tour and doesn't have any tour dates scheduled for 2026-2027. Browse related artists and follow RIANA NEL for the latest updates on upcoming concert tours.